Categories: Artikels, Gewasproduksie, KunsmisPublished On: 9th February 2024

YARA: Die PROfessionele keuse – KimtraPro 20

By 1 min read
112 words

A34669 Yara KimtraPro HP Ad AFR-HP-Pro-Agri1

‘n Klaargemengde fosfaat, sout, spoormineraal en proteïenaanvulling vir herkouers.

  • Die fosfaatbron in KimtraPro 20 is Yara Animal Nutrition se Kynofos 21, ‘n hoë kwaliteit MDCP.
  • Verryk met die belangrikste spoorminerale.
  • Bevat proteïen om groei en produksie van rumenmikrobes te stimuleer vir optimale vertering van gras.
  • Bevat hoogs biobeskikbare magnesium in die vorm van Magnesium-fosfaat.
  • Bevat melasse-byproduk om smaaklikheid en inname te bevorder.
  • In ‘n gerieflike korrelvorm om stof te beperk.
  • Geskik vir beeste, skape, bokke en herkouer-wildspesies.
  • Beskikbaar in sakgroottes van 50 kg en 25 kg.

Vertrou KimtraPro 20 vir optimale gesondheid, produksie en reproduksie.

Kontak Yara by animal.nutrition.sa@yara.com, 031-910-5100 of besoek ‘n webwerf by www.yara.co.za/animal-nutrition/

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0