VIDEO: Boer van Dundee reken sedert 1998 op Yara Animal Nutrition

Yara Animal Feeds
‘n Fosfaattekort is nie iets wat jy dadelik in jou diere gaan raaksien nie, maar mettertyd sal jy dit agterkom. Swak produksie en swak bene is tekens van ‘n fosfaattekort in jou diere. Suid Afrika se grond het nie baie fosfaat in nie en daarom moet boere vir hulle diere fosfaat bygee om hulle sterk en gesond te hou.
Ludi Wichmann van Dundee vertel ons meer hiervan.