Yara Animal
Die belang en aanvulling van Ureum en Fosfaat in die Winter
Alina Taute, Yara Animal Nutrition ’n Jaar word gekenmerk deur seisoene wat voortdurend verander. Dit is hierdie natuurlike veranderings in die weiding wat veroorsaak dat die voedingswaarde van die weiding van seisoen tot seisoen verander en dat weiding nie gedurende elke seisien in al ons diere se behoeftes kan[...]