Limagrain Field Seeds
Van ’n klein begin tot die vierde grootste saadmaatskappy in die wêreld
Deesdae is Limagrain Field Seeds die naam op almal se lippe. In Suid-Afrika het hulle hul daartoe verbind om boere te ondersteun met dieselfde waardes waarmee hierdie maatskappy 61 jaar gelede gestig is. Limagrain Field Seeds is deel van ’n Franse koöperasie wat in die Auvergne-streek in Frankryk gebaseer[...]
VIDEO: Limagrain Field Seeds die toekoms van landbou
Die toekoms van landbou begin met die regte genetika. Limagrain Field Seeds is 'n internasionale saadmaatskappy wat boere ondersteun met innoverende genetika, navorsing en oplossings wat ontwerp is om opbrengste en winsgewendheid te verbeter. Met 'n sterk fokus op innovasie, volhoubaarheid en plaaslike aanpasbaarheid werk LFS daaraan om boere[...]
VIDEO: Limagrain Field Seeds stel nuwe genetika bekend by NAMPO 2026
By NAMPO 2026 het ons met die Limagrain Field Seeds-span gesels oor hul nuutste saadoplossings en die belangrike rol wat genetika speel in moderne landbou. In hierdie video bespreek ons: • Die nuwe LG31.755BR witmieliekultivar • Die nuwe LG31.777BR witmieliekultivar • Twee nuwe geelmieliekultivars • 'n Nuwe sonneblomkultivar •[...]
Lusern: hoe twee Limagrain-kultivars Zoutpansdrift se lande laat glimlag
Wanneer jy aan die einde van die winter verby Zoutpansdrift naby Douglas in die Noord-Kaap ry, sal jy lowergroen lusernlande gewaar. Hier boer Hein Mulke onder meer met lusern onder besproeiing. Lusern is nie net ’n uitmuntende bron van proteïene, vesel en vitamiene vir diere nie, maar is ook[...]