saad

Van ’n klein begin tot die vierde grootste saadmaatskappy in die wêreld

Deesdae is Limagrain Field Seeds die naam op almal se lippe. In Suid-Afrika het hulle hul daartoe verbind om boere te ondersteun met dieselfde waardes waarmee hierdie maatskappy 61 jaar gelede gestig is. Limagrain Field Seeds is deel van ’n Franse koöperasie wat in die Auvergne-streek in Frankryk gebaseer[...]

By Natasha Pretorius|21st July 2026|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , |

VIDEO: Wil jy die beste kultivar hê? Kies LG 31.668 BR

Die keuse van ’n kultivar het een van die belangrikste besluite geword wat ’n boer kan neem. Tydens ’n onlangse besoek aan proeflande naby Heilbron het Limagrain se agronoom, Brett Muirhead, insigte gedeel oor die prestasie van een van die maatskappy se nuwer geelmieliebasters, LG 31.668BR. Dit word geposisioneer[...]

By Spesialisskrywer|14th April 2026|Categories: Gewasproduksie Videos, Video's, Videos|Tags: , , , |

Pannar® Extravaganzas: Waar Praktiese Insigte en Bewese Innovasie Resultate Lewer

PIETERMARITZBURG, Suid-Afrika, 19 Februarie 2026 – Pannar Saad®, die somergewassaadvennoot met bykans 70 jaar se ervaring in Suid-Afrikaanse landbou, sal vanjaar weereens hul gewilde Extravaganzas in Februarie en Maart aanbied. Hierdie toonaangewende boeredae vind plaas by Rysmierbult (26 Februarie), Val (4–5 Maart), Kroonstad (17–18 Maart) en Biesiesvlei (24–25 Maart),[...]

By Spesialisskrywer|23rd February 2026|Categories: Artikels, Nuus, Saad|Tags: , , , , |

Pioneer stel nuwe wit droëlandkultivar bekend

Prestasie en die strewe na voortdurende verbetering is deel van die mens se natuur. Jaarliks word atletiek- en swemrekords verbeter. Die Springbokke is twee keer agtereenvolgend as die wêreldkampioene aangewys, en Suid-Afrika swaai ook tans die septer as die wêreldkrieketkampioene in vyfdagtoernooie. Ook op die gebied van wetenskap en[...]

VIDEO: Advanta Kanola Boeredag – Kanola wat floreer

Gert Els, Portefeuljebestuurder vir Kanola en Weidingsgewasse by Advanta Seeds Suid-Afrika, sê die maatskappy se missie is nie net om saad te verkoop nie, maar om boere van waardevolle data en kennis te voorsien. “Ons versamel inligting van boere, verstaan hul uitdagings en voer dit terug na ons globale[...]

By Spesialisskrywer|18th December 2025|Categories: Gewasproduksie Videos, Video's, Videos|Tags: , , |
0
Go to Top