kanola

SWARTSTAM IN KANOLA

Voorkomende beheer is jou wapen tot sukses Kanola vorm ’n belangrike deel van produsente se wisselbouprogramme en die volhoubare produksie van gewasse in die Wes-Kaap. Swartstam (Leptosphaeria maculans/Phoma lingam) is een van die kanola-siektes wat tot groot opbrengsverliese kan lei. Waar die swam die weerstand van kultivars oorkom het,[...]

By Spesialisskrywer|23rd April 2026|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , |

Swartstam in kanola: Voorkomende beheer is jou wapen tot sukses

Kanola vorm ’n belangrike deel van produsente se wisselbouprogramme en die volhoubare produksie van gewasse in die Wes-Kaap. Swartstam (Leptosphaeria maculans/Phoma lingam) is een van die siektes in kanola wat tot groot opbrengsverliese kan lei. Waar die swam die weerstand van kultivars oorkom het, kan verliese van 50% tot[...]

By Spesialisskrywer|31st March 2026|Categories: Gewasproduksie|Tags: , , , , , |

VIDEO: Advanta Kanola Boeredag – Kanola wat floreer

Gert Els, Portefeuljebestuurder vir Kanola en Weidingsgewasse by Advanta Seeds Suid-Afrika, sê die maatskappy se missie is nie net om saad te verkoop nie, maar om boere van waardevolle data en kennis te voorsien. “Ons versamel inligting van boere, verstaan hul uitdagings en voer dit terug na ons globale[...]

By Spesialisskrywer|18th December 2025|Categories: Gewasproduksie Videos, Video's, Videos|Tags: , , |

VIDEO: Kanola wat floreer onder Reinke Besproeiing

Op die plaas van Johan Claasen Boerdery buite Bothaville speel moderne besproeiing ‘n sentrale rol in die sukses van die boerdery se gewasproduksie. Wesley Smit, algemene bestuurder van die boerdery se besproeiingseenheid, vertel hoekom hulle met Kanola boer. “Ons het ‘n gewas gesoek om nog ‘n wintergraan by te[...]

By Spesialisskrywer|25th November 2025|Categories: Gewasproduksie Videos, Video's, Videos|Tags: , , |

VIDEO: Advanta Seeds – Kanola Boeredag

Die Advanta Seeds span het die Kanola Boeredag met trots aangepak en vele opwinding vir die toekoms van kanola-olie gedeel.  Kyk die video vir 'n terug flits van die byeenkoms. Vir meer inligting oor Advanta en hulle kanolavariëteite, besoek gerus die skakel hieronder: https://linktr.ee/advanta_seeds https://youtu.be/GKlTuUKUq6c

By Specialist Writer|5th September 2024|Categories: Video's|Tags: , , , , |
0
Go to Top