Advanta

VIDEO: Advanta Kanola Boeredag – Kanola wat floreer

Gert Els, Portefeuljebestuurder vir Kanola en Weidingsgewasse by Advanta Seeds Suid-Afrika, sê die maatskappy se missie is nie net om saad te verkoop nie, maar om boere van waardevolle data en kennis te voorsien. “Ons versamel inligting van boere, verstaan hul uitdagings en voer dit terug na ons globale[...]

By Spesialisskrywer|18th December 2025|Categories: Gewasproduksie Videos, Video's, Videos|Tags: , , |

Die toekoms wink blink vir Advanta en kanolaboere

Die kanolabedryf in die Wes-Kaap beleef ‘n dinamiese oplewing, aangedryf deur tegnologiese vooruitgang en volhoubare praktyke. Hierdie groei versterk nie net plaaslike ekonomieë nie, maar vestig ook die Kaap as ‘n beduidende bydraer tot wêreldwye kanolaverskaffing. Daar is ‘n stygende aanvraag vir gesonde olies en biobrandstof. Deur samewerking, vernuwing[...]

By Bianca Pretorius|3rd September 2024|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , , , |
0
Go to Top