Categories: Gewasproduksie Videos, Video's, VideosPublished On: 25th November 2025

VIDEO: Kanola wat floreer onder Reinke Besproeiing

By 1 min read
111 words

Spesifiek Kanola TN

Op die plaas van Johan Claasen Boerdery buite Bothaville speel moderne besproeiing ‘n sentrale rol in die sukses van die boerdery se gewasproduksie. Wesley Smit, algemene bestuurder van die boerdery se besproeiingseenheid, vertel hoekom hulle met Kanola boer.

“Ons het ‘n gewas gesoek om nog ‘n wintergraan by te voeg. Kanola bring waarde nie net primêr nie, maar ook sekondêr deur die grondgesondheid te verbeter. Ons ondersoek dit nog, maar hierdie jaar wys dat ons ons kanse goed benut het. Kanola het definitief ‘n plek as wisselgewas in die Vrystaat.”

Wesley beklemtoon dat kanola se waterbehoeftes relatief laag is in vergelyking met ander gewasse.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0