VIDEO: Advanta Seeds – Kanola Boeredag

Screenshot 2024-09-05 125731
Die Advanta Seeds span het die Kanola Boeredag met trots aangepak en vele opwinding vir die toekoms van kanola-olie gedeel.
Kyk die video vir ‘n terug flits van die byeenkoms.
Vir meer inligting oor Advanta en hulle kanolavariëteite, besoek gerus die skakel hieronder: https://linktr.ee/advanta_seeds