oes
2024/25 was ‘n harde leermeester vir gewasse
Die 2024/25 somerrygewasseisoen was vol verrassings. Daar was beide te veel en te min reën. Siektes en insekte wat gewoonlik mielies en sojabone met rus laat, het produsente hoofbrekens besorg. En selfs nou, hier aan die einde van die produksiesiklus, sit stropers en tapkarre in nat en modderige lande[...]
Die geskatte mielie-oes is 13,30% meer as die 2024-oes
Kommersiële mielies: Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 14,559 milj. ton gestel, wat 4,65% of 647 450 ton meer is as die vorige skatting van 13,911 milj. ton. Die oppervlakteskatting vir totale mielies is 2,597 milj. ha terwyl die verwagte opbrengs 5,61 t/ha is. Die geskatte[...]
Cerealis maak die beste planters beter
In die hartjie van die Noord-Kaap het Willie Kruger, 'n toegewyde boer van Hartswater, vernuwing omhels om sy boerdery na nuwe hoogtes te voer. Willie boer met 'n uiteenlopende reeks gewasse, insluitend pekanneute, mielies en springmielies, en het nog altyd maniere gesoek om sy opbrengste te optimaliseer en sy[...]
VIDEO: Rovic Strooier Reeks | NAMPO Kaap 2024
Rovic strooiers is baie gewild in die Kaap, en het die NAMPO standplaas van Rovic net meer opgevul met opwinding om die kwaliteit produkte aan die boere bekend te stel. Die Rovic Strooier reeks is geskik vir vrugteboorde en graanlande (groot of klein). Vir meer inligting, besoek Rovic se[...]
VIDEO: Advanta Seeds – Kanola Boeredag
Die Advanta Seeds span het die Kanola Boeredag met trots aangepak en vele opwinding vir die toekoms van kanola-olie gedeel. Kyk die video vir 'n terug flits van die byeenkoms. Vir meer inligting oor Advanta en hulle kanolavariëteite, besoek gerus die skakel hieronder: https://linktr.ee/advanta_seeds https://youtu.be/GKlTuUKUq6c