syngenta
Beskerming vir potensiële mielieopbrengs bring meer as siektebeheer
Vir mielieprodusente word die waarde van ’n swamdoderprogram dikwels aan siektebeheer gemeet. Maar wat ná siektebeheer in die gewas gebeur, kan net so belangrik wees. ’n Onlangse mielieproef in die oostelike Hoëveld, uitgevoer deur die gewasspesialis Francois Kruger van Agrocentre saam met Eduan Theron, Syngenta se veldgewasbestuurder, het getoon[...]
VIDEO – Syngenta: Enhance and protect your crop with MEGAFOL™
At this year’s Mkushi Farm Expo, Syngenta unveiled MEGAFOL™, a powerful biostimulant set to help Zambian farmers unlock stronger, more resilient crops. With increasing pressure from climate variability, the launch highlighted practical solutions that support farmers to achieve consistent yields, even under challenging conditions for all crops. Farmers could[...]
VIDEO: Syngenta Cropwise Grower: Jou digitale boerdery-oplossing
Syngenta Zambië het Cropwise Grower bekendgestel – ’n gratis mobiele toepassing wat op Google Play beskikbaar is en ontwerp is om die krag van tegnologie direk in die hande van Zambië boere te plaas. Die toepassing bied ’n eenvoudige, betroubare en gerieflike manier om ingeligte besluite deur die loop[...]
Syngenta Cropwise Grower: A digital game-changer for Zambian farmers
Agriculture remains the backbone of Zambia’s economy, but farmers face daily challenges - climate change is intensifying agricultural challenges: new pests, emerging diseases, and extreme weather events are making farming increasingly difficult. Addressing these issues requires more than traditional farming methods; it demands AI and data-driven solutions to bridge[...]
2024/25 was ‘n harde leermeester vir gewasse
Die 2024/25 somerrygewasseisoen was vol verrassings. Daar was beide te veel en te min reën. Siektes en insekte wat gewoonlik mielies en sojabone met rus laat, het produsente hoofbrekens besorg. En selfs nou, hier aan die einde van die produksiesiklus, sit stropers en tapkarre in nat en modderige lande[...]