syngenta
Die voor-opkomsstrategie waarvoor jou oes gewag het
Die nuwe kleingraanseisoen is voor die deur en daarmee saam al die werk wat gedoen moet word om die beste moontlike oes oor ‘n paar maande te verseker. Een van die hooftake is natuurlik onkruidbeheer. Die beste onkruidbeheerstrategie is een wat die probleem uit verskillende hoeke benader deur die[...]
Grysblaarvlek slaan toe op die Hoëveld
Tot nog redelik onlangs, het mielieprodusente op die Hoëveld hulle nie juis aan praatjies oor grysblaarvlek gesteur nie, aangesien die siekte hoofsaaklik tot KwaZulu-Natal en die Lydenburg-omgewing in die Laeveld beperk was. Die situasie is egter vinnig besig om te verander. “’n Week of twee gelede het ek mielielande[...]
Graan SA 2024 Graanboer: Dit is ’n voorreg om te boer
Michael Allen en sy seun Gareth van G&M Farming Enterprises het vanjaar weggestap met Graan SA/ Syngenta se gesogte titel as Graanboer van die Jaar 2024. Die pa-en-seunspan van G&M Farming Enterprises boer die afgelope 16 jaar saam op die plaas Hartebeesfontein sowat 27 km vanaf Middelburg in Mpumalanga.[...]
Syngenta Seedcare celebrates decade of innovation
“There is tremendous pressure to grow more food from less soil and less inputs. Agriculture therefore needs to intensify but it is imperative that this does not occur at the expense of the environment and soil health. The agricultural sector, including input suppliers and farmers alike, has an obligation[...]
Syngenta showcases the food value chain at NAMPO
South Africa and Africa’s future depends on food security and safety, and what better way to bring the message home than by showcasing the outcome of farm-to-plate food production at the country’s biggest agriculture show. This was the thinking behind the Syngenta Boerekos Plaaskombuis at NAMPO 2024. Christian Giesel,[...]