Plaagbestryders

Frekwensies – Die natuur se insekbeheer

Promosie-artikel Dis reg die heelal met als daarin bestaan uit frekwensies op die kleinste, of kwantum vlak. Elke organisme het sy eie unieke frekwensie waarmee dit gemanupuleer kan word. Om ‘n organisme aan sy eie uitfase frekwensie bloot te stel word die frekwensies uitgekanselleer wat die organisme doodmaak of[...]

By Specialist Writer|30th November 2023|Categories: Artikels, Gewasproduksie, Plaagbestryders|Tags: , , |

Syngenta maak boere sterker met nuwe kleingraanswamdoder

՚n Staatmaker wat boere in staat stel om hulle gesaaides teen peste en plae te beskerm is Syngenta, die op-en-wakker manier wat deurgaans nuwe maatskappy ontwikkel om die boer met wenprodukte, wendiens en wenraad te bedien. Met die onlangse bekendstelling van Syngenta se nuwe sistemiese swamdoder in kleingraan in[...]

Satansbos: Strenger beheer is nodig

Satansbos is familie van tamaties, aartappels en eiervrug en die blomme lyk naastenby dieselfde. ՚n Toenemende bedreiging vir gesaaides en weiding is Satansbos (Solanium elaeagnifolium, Engels: silverleaf nightshade). Satansbos het waarskynlik reeds in 1905 saam met voer uit Mexiko na Suid-Afrika gekom. Dit het sedertdien landwyd versprei waar dit[...]

Gifblaar: Klein klossies, groot gif

Die gifblaarplant is ՚n reuse euwel vir boere en ՚n teenmiddel bly ՚n vae droom. Gifblaar (Dichapetalum cymosum) is verantwoordelik vir talle vergiftigings van vee en wild. Die plant se natuurlik verspreiding is in die noordelike en westelike dele van Suid-Afrika, asook Namibië, Zimbabwe en Botswana. Die gebiede waar[...]

By Maryna Steyn|11th February 2022|Categories: Artikels, Plaagbestryders|Tags: , , , |

Beheer swartvlek met RovicLeers se jongste navorsing

Daar is niks wat ’n boer so beïndruk en oortuig soos wanneer uitstekende proefresultate prakties in die veld gedemonstreer word nie. Dit is hoekom RovicLeers deurlopend die geleentheid benut om hulle jongste navorsing en tegnologiese verbeteringe aan hulle werktuie op die manier bekend te stel. RovicLeers besef ook dat daar daadwerklik opgetree moet word om sitrusboere te bemagtig om die[...]

By Benine Ackermann|10th February 2016|Categories: Artikels, Gewasproduksie, Plaagbestryders|
Go to Top