Frekwensies – Die natuur se insekbeheer

sunflower-1643794_1280
Promosie-artikel
Dis reg die heelal met als daarin bestaan uit frekwensies op die kleinste, of kwantum vlak. Elke organisme het sy eie unieke frekwensie waarmee dit gemanupuleer kan word. Om ‘n organisme aan sy eie uitfase frekwensie bloot te stel word die frekwensies uitgekanselleer wat die organisme doodmaak of wegjaag terwyl die in-fase frekwensie die organisme beter laat groei.
So kan ‘n mens alles op die plaas beheer sonder die gebruik van duur gifstowwe. Die oormatige gebruik van gifstowwe is besig om die grond en omgewing te vernietig. Frekwensies maak dit ook makliker om organies en chemies vry te kan produseer. Dis makliker om gifvrye uitvoerprodukte te produseer vir Global Gap en dit werk voorkomend wat resultate en kwaliteit verbeter. Frekwensies is meetbaar op die plaas om te verseker dat U dit wel ontvang.
Frekwensies kan meeste chemiese toepassings vervang en nog baie meer doen, hier volg ‘n lys van huidige toepassings;
• Voorkomende insek- en swambeheer.
• Aalwurmbeheer
• Plantvoedings en spoorelement aanvullings, selfs waar dit te warm is vir die wortels om optimaal te funksioneer.
• Bosluis en interne parasietebeheer.
• Diere groei en voeding stimulasie.
• Plantgroei stimulasie en stimulasie van grondorganismes.
• Plaagdier beheer, voëls, jakkalse, varke, ape, bobbejane ens.
• Onkruidbeheer.
• Brand- en vuurbeheer, verlaag brand temperatuur, ook voorkomende brandbeheer.
• Waterkwaliteit verbetering, verbeter plant en diere groei, sowel as suiwering van pype, elemente en filters, suiwering en sterilisering.
• Maak en hou pype en druppers skoon
• Ryp en koue beskerming van plante.
• Verbeter vekoelings effektiwieteit en verlaag pompkoste deur verlaagde oppervlaktespanning.
• Verbeter ontbranding en brandstof gebruik, spaar brandstof met meer krag.
Vir meer inligting op hierdie frekwensie toepassings, pryse en hoe dit by U toegepas kan word, skakel gerus; Jan du Plessis by info@agrifrequencies.com of 082-429-4055 of sien www.agrifrequencies.com.