natuur
Frekwensies – Die natuur se insekbeheer
Promosie-artikel Dis reg die heelal met als daarin bestaan uit frekwensies op die kleinste, of kwantum vlak. Elke organisme het sy eie unieke frekwensie waarmee dit gemanupuleer kan word. Om ‘n organisme aan sy eie uitfase frekwensie bloot te stel word die frekwensies uitgekanselleer wat die organisme doodmaak of[...]
Boer saam met die natuur: Só beïnvloed nethuiskonstruksie insekgetalleinsekgetalle
Deur dr Johan Pretorius, Departement van Landbou, Sentrale Universiteit van Tegnologie, Vrystaat (CUT) Nethuise is relatief goedkoper as ander beskermende strukture. Boonop word hulle maklik opgerig en die boer kan sy eie struktuur ontwerp om in sy unieke behoeftes te voorsien. Wanneer daar op nethuise besluit word, is dit[...]
PlusNet: Beskerm jou oes en die natuur
Daar is geen twyfel dat boorde, wingerde en groentelande beter presteer onder nette as blootgestel aan die blakende son, woeste winde en kwetsende hael nie. Die voëlnette kan ook met groot vrug aan die oop kante van tonnels gebruik word en sekere tye opgelig word om beweging van werkers[...]