Kwantum sprong in plaagbeheer

DSC_0392-2-scaled
Talle boere in Suid-Afrika en verskeie ander lande het reeds besef hul moet die jongste tegnologie gebruik om die beste resultate te verkry.
Plantproduksie, of dit vrugtebome is of korttermyn gewasse is vind besonder baie baat met frekwensies om die chemiese stowwe te verminder en aan te vul.
Selfs die bestuiwende insekte en roofdiere floreer wat opbrengs en plantgesondheid bevoordeel. Dan sien die boere ook dat hul grond lewend word en plante gesonder is. Waterhouvermöe verbeter, dieper wortelstelsels,
droogte bestandheid verbeter en die gesonder plante verlig insek druk, in kort, beter opbrengs en kwaliteit, teen laer koste. So sê ‘n Sitrus boer van die Wes-Kaap wat meer as R90 000 elke jaar spaar aan chemiese koste, nadat hy die kwantum frekwensies al vir talle jare gebruik.
Riebeek-Kasteel se boere beaam die resultate, waar hul plante vry is van spoorelementtekorte en baie lae insekdruk beleef, al vir sowat 10 jaar. Grond en blaarontledigs wys dat die kwantum frekwensies baie effektief is en die lae insekdruk besvestig dit verder.

Twee fotos vier weke na mekaar geneem toe frekwensies aangeskakel is, sien die donkerder kleur ook op die agterste lande op die regterkantste foto.
Die regte frekwensies stimuleer die plante se groei en grond organismes, terwyl teenfrekwensies geteikende insekte en plantsiektes teenstaan en verwyder. Plantgesondheid kan nou voorkomend beheer word, selfs voor insekte hul kop uitsteek, en plante kan kies watter voeding frekwensies hul op enige tydstip wil hê, dis soos ‘n buffet ete.
Blaar en plantsap ontledings bevestig die effektiwiteit van die plantvoeding deur die plante, met verhoogde chlorifil en brix asook ander minerale en spoorelemente, teenoor die chemies behandelde kontrole. Die frekwensies is spesie spesifiek om slegs die geteikende spesies te verjaag en area spesifiek om slegs binne die plaasgrense te werk. Die frekwensies word met spesiale kwantum senders gestuur vanaf Benoni, dit word werêldwyd gestuur en kan op die plaas waargeneem word sodra die stelsel aangeskakel word.
Hoe dit werk:
Alle voorwerpe met massa het hul eie unieke frekwensies en deur die frekwensies te verander kan die voorwerp ge-manipuleer word, hierdie proses word met spesiale toerusting gedoen. Talle boere, winkelsentrums en vakansie oorde gebruik frekwensies om plaagdiere en voëls te verdryf, selfs vinke op die koringlande word so beheer. Dit is die beste gif in my stoorkamer sê ‘n boer wat op tafeldruiwe en steenvrugte spesialiseer en hy gebruik dit reeds vir meer as 10 jaar.

Dit is nie ‘n kitsoplossing nie en die beste resultate word verkry na enkele jare se gebruik, so sê nog ‘n Wes-Kaapse boer, die frekwensies hou die insekte weg van die plaas af, en as ‘n mens nie noukeurig rekord hou nie gaan jy nie al die voordele van die onsigbare frekwensies besef nie. Baie mense verstaan dit nie en sukkel om dit te glo, maar sien is glo en ons lewer konsekwent goeie gehalte produkte met minimale gif word gebruik.
Deur fotos soos hierdie te stuur bly die databasis aangepas vir my plaas, en kry ek die beste resultate sê nog ‘n boer.
Baie mense is jaloers op die frekwensiesukses en probeer dit wegpraat maar resultate wys die voordeel en verlaagde gifvlakke op die uitvoer vrugte maak ‘n wesenlike verskil.
Skeptisisme van veral kundiges wat ook ‘n inkomste uit gifverkope ontvang is baie duidelik en baie boere word afgeraai om dit te probeer maar self wil hul dit nie toets nie. Die frekwensies word uit Benoni gestuur. Waterstrukturering verhoog chlorofill forming en suikerinhoud in plante, en smaaklikheid wat diereproduksie en gesondheid verhoog, selfs brakwater se smaak word baie verbeter en soutvlakke word verlaag deur frekwensies.
Vir meer inligting skakel gerus Mnr. Jan du Plessis by 082-429-4055 of info@agrifrequencies.com