Agri Frequencies
A quantum of solace in the war on pests
Promotional article supplied by Agri Frequencies In South Africa, there is a cohort of farmers who believe in photographing the eyes of the creatures causing them grief, be it rats or fruit flies, and sending the cellphone photos to Jan du Plessis in Benoni, on the Johannesburg East Rand.[...]
Het jy al gedink wat kwantumfisika vir jou kan doen?
Stel jou voor jy maak gebruik van die mees moderne tegnologie in jou boerdery, spesiaal geformuleer vir die landbou met geen nadele vir die omgewing nie; dit is stewig in wetenskap gesetel en word al sedert 2017 met groot sukses wêreldwyd toegepas. Kwantumtegnologie maak dit maklik en goedkoop vir[...]
Kwantum sprong in plaagbeheer
Talle boere in Suid-Afrika en verskeie ander lande het reeds besef hul moet die jongste tegnologie gebruik om die beste resultate te verkry. Plantproduksie, of dit vrugtebome is of korttermyn gewasse is vind besonder baie baat met frekwensies om die chemiese stowwe te verminder en aan te vul. Selfs[...]
Goeie nuus: Agri Frequencies kan boere help om brande te beheer met frekwensies
Veldbrande het die afgelope paar jaar 'n groot probleem geword wat duisende hektare vernietig het. Volgens Agri Frequencies kan veldbrande nou met frekwensies onder beheer gebring word en wegholbrande kan nou gestop word. Brand teenfrekwensies vir vuur is nou ontwikkel deur Agri Frequencies wat die brande se temperatuur verlaag[...]
Agri Frequencies: Lae koste, gif vrye, plaagbeheer, die toekoms van landbou
Nikola Tesla het gesê; sodra die wetenskap frekwensies en vibrasies begin bestudeer gaan hul meer vordering maak in een dekade as al die tyd voorheen. Frekwensiies teiken spesifieke spesies sonder om ander te beinvloed en bied “n langtermyn oplossing vir effektiewe plaagbeheer. Voorkomende plaagbeheer verlaag koste en verhoog winste.[...]