Agri Frequencies
Onkruidbeheer, voorkomend, chemies vry – die permanente oplossing
Almal besef die nadele van chemiese middels soos onkruid, swam, insekdoders en kunsmis op die grond, maar sonder ‘n doeltreffende alternatief bly die boer aangewese op giftige stowwe wat sy grond en die natuur benadeel en boonop hou die pryse aan met styg. Agri Frequencies bied ‘n doeltreffende alternatief[...]
Agri Frequencies bied ekonomiese, resultaatgedrewe oplossings
Artikel verskaf Agri Frequencies bied alternatiewe vir die landboubedryf en boerderymaatskappye. Hulle is gefokus op ekonomiese oplossings wat resultaatgedrewe is, om die boer te help. Jan du Plessis van Agri Frequencies woon die afgelope vyf jaar die jaarlikse KragDag-skou by. Jan vertel meer: “Ons sien jaar na jaar hoe[...]
Voorkom rypskade met kristaltegnologie
Agri Frequencies dood nie net skadelike insekte nie, dit beskerm ook plante teen rypskade. Kyk gerus na die fotobewyse van byvoorbeeld tamaties wat spierwit geryp was, sonder enige werklike skade aan die plante. Talle boere se oeste is al gered van rypskade, en die beste van alles is, dit[...]
Kristaltegnologie: Verhoog plante se suikerinhoud natuurlik met tot 15%
Met kristaltegnologie kan die suikerinhoud of brix-waarde van enige gewas verhoog word sonder die byvoeging van enige chemiese middels, selfs al is die sonlig beperkend. Die verhoging van suiker binne die gewas hou groot ekonomiese voordele in vir baie boere. Die suikerwaarde, oftewel brix-indeks, word verhoog met sowat 15%[...]
Vlieg, vlieg! Laat die pes vir altyd wyk
Promosie artikel Met die baie reën teel pesdiere, soos vlieë, baie meer as gewoonlik aan en talle mense kla dat hulle oorval word met vlieë. Daar is raad! Jy hoef nie bewapen met n vlieëplak in die huis rond te loop of jou kop teen stink sakke in die[...]