Agri Frequencies

Kristalle bring lig aan die einde van die bek-en-klouseer-tonnel

Promosie-artikel Bek-en-klouseer is ’n ramp vir ons land en talle veeboere, maar dit hoef nie so te wees nie; kristaltegnologie kan ingespan word om die hele substreek skoon te maak. Agri Frequencies het reeds siektes soos voëlgriep en ook swamsiektes op plante en vrugte gedood, bakteriese verwelk in tamaties[...]

By Specialist Writer|21st December 2019|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur|Tags: , , , |

Kristaltegnologie kry woema: Beheer insekte en plae nou nog beter

Promosie-artikel “Ons nuwe kragtige toerusting is meer doeltreffend en kan baie meer doen as vroeër. Ons kan insekte en klein diere vinniger dood; groter diere soos vlermuise en voëls verjaag, jakkalse, dassies, ape en bobbejane laat padgee en selfs olifante afskrik om die drade te breek,” sê Jan du[...]

By Specialist Writer|10th December 2019|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur|Tags: , , , |

Beveg peste en plae op jou plaas met Agri Frequencies se kristalle

Promosie-artikel “Jy kan nie die frekwensies sien nie, maar jy kan die resultaat sien,” sê Arno Vlok, van die plaas Welgevonden buite Riebeeck-Kasteel. Hy boer met tafeldruiwe en steenvrugte en gebruik Agri Frequencies se kristaltegnologie om peste en plae soos witluise, slakke en meelogie-voëls weg te dryf. “Dit is[...]

By Specialist Writer|18th October 2019|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur|Tags: |

Kristalle is jakkalse se tier

Kristalfrekwensies is doeltreffend, goedkoop om te gebruik en dit behels boonop geen kapitale uitleg nie.  In die Karoo gons dit nou, want nie net Flippie Hoffman van Namibië se skape is nou veilig teen die jakkalse en rooikatte nie (lees meer in ProAgri 231); in Prieska is daar ook[...]

0
Go to Top