slakke
Kristalle sit slakke ore aan
Na die afgelope seisoen se goeie reën is slakke epidemies in die Wes-Kaap. Daar is letterlik miljoene slakke in die boorde en wingerde en die meeste boere is raadop. Gif is nie die beste antwoord nie, veral as ’n boer varsprodukte en uitvoervrugte produseer wat afgekeur kan word as[...]