rooikatte
Vriend of vyand deel 2: Rooikatte
Die rooikat (Caracal) is ՚n mediumgroot wilde kat wat in Afrika, die Midde-Ooste en Sentraal-Asië voorkom. Waar mense en diere in dieselfde gebied voorkom sal daar altyd ՚n mate van konflik wees en veral veeboere is dikwels onverdraagsaam teenoor predatore soos rooikatte, jakkalse en luiperds, waarna in die vorige[...]
Kristalle is jakkalse se tier
Kristalfrekwensies is doeltreffend, goedkoop om te gebruik en dit behels boonop geen kapitale uitleg nie. In die Karoo gons dit nou, want nie net Flippie Hoffman van Namibië se skape is nou veilig teen die jakkalse en rooikatte nie (lees meer in ProAgri 231); in Prieska is daar ook[...]