ongediertes
Vriend of vyand deel 2: Rooikatte
Die rooikat (Caracal) is ՚n mediumgroot wilde kat wat in Afrika, die Midde-Ooste en Sentraal-Asië voorkom. Waar mense en diere in dieselfde gebied voorkom sal daar altyd ՚n mate van konflik wees en veral veeboere is dikwels onverdraagsaam teenoor predatore soos rooikatte, jakkalse en luiperds, waarna in die vorige[...]