Agri Frequencies
Kristaltegnologie: Hoekom GIF gebruik as frekwensies beter werk?
“Hoekom sal ek gif gebruik as frekwensies beter werk?” So vra Arno Vlok, eienaar van Welgevonden op Riebeeck-Kasteel wat nektariens, druiwe en ander vrugte kweek. “Ons gebruik frekwensies om insekte, swamme, slakke en voëls te beheer. By my bure is daar talle slakke, maar op my plaas is daar[...]
Kristaltegnologie verjaag vlieë en jakkalse
“As ՚n mens skaap slag en biltong maak en jy het geen las van vlieë terwyl jy met die vleis werk nie, moet jy weet daar is iets aan die gang,” vertel Flippie Hoffman wat so 175 km suidoos van Windhoek boer. Die iets wat aan die gang is,[...]
Laat Agri Frequencies jou plaas regdokter
Die Pongola-streek is nie ՚n plaasdier se maat nie. Hierdie is die perfekte teelaarde vir enige denkbare parasiet, omdat dit warm is, baie reën en nooit regtig koud genoeg word vir die parasiete om te vrek nie. Die getalle neem net eenvoudig toe en dit is slegs boere soos[...]
Agri Frequencies: Kristaltegnologie – Bestry pesdiere sonder gif
“Enigeen is welkom om hier te kom kyk. As jy dorp toe ry, sien jy net spreeus. Hier by my op die plaas is daar nie so ’n probleem nie,” sê Arno Vlok van die Wes-Kaap. Arno boer met tafeldruiwe en nektariens by Riebeek-Kasteel. Voëls is een van sy[...]
Plant- en diereproduksie: Frekwensies bied verantwoordelike beheer
Elke lewende organisme stuur sy eie frekwensie uit en wetenskaplikes het bewys dat plantegroei gestimuleer en peste beheer kan word deur die manipulering van frekwensies. Jan du Plessis van Agri Frequencies vertel hoe dit werk: Ja dis reg, met frekwensies kan insek- en swambeheer doeltreffend en akkuraat toegepas word.[...]