plant- en diereproduksie
Plant- en diereproduksie: Frekwensies bied verantwoordelike beheer
Elke lewende organisme stuur sy eie frekwensie uit en wetenskaplikes het bewys dat plantegroei gestimuleer en peste beheer kan word deur die manipulering van frekwensies. Jan du Plessis van Agri Frequencies vertel hoe dit werk: Ja dis reg, met frekwensies kan insek- en swambeheer doeltreffend en akkuraat toegepas word.[...]