onkruidbeheer

Neem veilige, bertoubare onkruidbeheer na nuwe hoogtes

Onkruidbeheer bly een van die grootste uitdagings vir mieieprodusente regoor Suid-Afrika. Weerstandbiedende gras- en breëblaaronkruide, tesame met toenemende probleem-uintjies, het deur die jare produktiwiteit en winsgewendheid onder druk geplaas. In hierdie uitdagende omgewing het Yamato® 480 SC van Philagro hom egter oor die afgelope ses jaar onbetwisbaar gevestig as[...]

Surestart® en Powermax lewer uitstekende resultate op Genadedal-plaas

Op die plaas Genadedal, wat besit word deur Dries Steyn en JC Bezuidenhout, was die onkruiddruk in die mielielande intens – van perdediwwel, Kweek, jong-osgras, beesgras, olieboom, kankerroos en ook selfs 'n paar uintjies. Izak Venter, Gewasoplossingspesialis by Inteligro, het 'n geteikende program saamgestel wat agter die planter begin.[...]

By Specialist Writer|4th September 2025|Categories: Videos|Tags: , , , , , , |

Video: NuFarm bied doeltreffende onkruidbestuuroplossings en verstaan die behoeftes van die boer

Suid-Afrikaanse boere staar daagliks uitdagings in die gesig – van klimaatwisseling en siektebestuur tot die behoefte aan betroubare gewasbeskerming wat regtig werk. In ’n bedryf waar elke besluit op die plaas ’n direkte uitwerking het op winsgewendheid, is dit noodsaaklik om saam met vennote te werk wat oplossings kan[...]

By Spesialisskrywer|2nd June 2025|Categories: Videos|Tags: , , |

Onkruidbeheer, voorkomend, chemies vry – die permanente oplossing

Almal besef die nadele van chemiese middels soos onkruid, swam, insekdoders en kunsmis op die grond, maar sonder ‘n doeltreffende alternatief bly die boer aangewese op giftige stowwe wat sy grond en die natuur benadeel en boonop hou die pryse aan met styg. Agri Frequencies bied ‘n doeltreffende alternatief[...]

By Specialist Writer|4th July 2023|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , |

Syngenta lewer nou onkruiddoders vir Afrika

As jy nie meer kan byhou met die aanvraag na jou produkte nie, moet jy vinnig spring om plan te maak. As jou produkte boonop tegnologies gevorderde gewasbeskerming vir boere bied, is dit voorwaar ’n bewys dat kommersiële, gesofistikeerde en hoogs gespesialiseerde landbou besig is om fluks te groei in Suider-Afrika.

By Specialist Writer|10th November 2014|Categories: Crop production, Crop protection|Tags: , , , |
0
Go to Top