Philagro

Neem veilige, bertoubare onkruidbeheer na nuwe hoogtes

Onkruidbeheer bly een van die grootste uitdagings vir mieieprodusente regoor Suid-Afrika. Weerstandbiedende gras- en breëblaaronkruide, tesame met toenemende probleem-uintjies, het deur die jare produktiwiteit en winsgewendheid onder druk geplaas. In hierdie uitdagende omgewing het Yamato® 480 SC van Philagro hom egter oor die afgelope ses jaar onbetwisbaar gevestig as[...]

Die bewese troefkaart teen hardnekkige onkruide in mielies

deur Bennie Buys, produkbestuurder: Onkruiddoders, Philagro SA Yamato® 480 SC van Philagro het die afgelope vyf jaar herhaaldelik sy doeltreffendheid in Suid-Afrika getoon met uitsonderlike onkruidbeheer in mielieproduserende gebiede. Dié produk bly steeds ‘n bewese troefkaart in die stryd teen hardnekkige onkruidsoorte in mielielande. Taai en weerstandbiedende gras- en[...]

By Spesialisskrywer|11th July 2025|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , |

Philagro’s winning formula for African agriculture

As one of the leaders in the drive to transform agriculture in Africa for the greater good, Philagro’s philosophy is modestly simple but extremely effective. Henk van der Westhuizen, the company’s Managing Director, says Philagro’s vision is to add real value to agriculture in Africa by supplying quality agricultural[...]

By Specialist Writer|16th August 2023|Categories: Articles, Crop production|Tags: , , , |

Philagro loods Yamato® 480 SC vir mielies in Suid-Afrika

Mielieprodusente in Suid-Afrika het nou ‘n nuwe, langwerkende oplossing vir die beheer van moeilik-beheerbare onkruide. Yamato® is onlangs by verskeiegeleentheide in die mielieproduserende gebiede deur Philagro Suid-Afrika aan boere, AECI Plant Health bemarkingspersoneel en die landboumedia bekendgestel. Yamato® is ‘n hoogs doeltreffende gras- en breëblaaronkruiddoder in mielies. Met sy[...]

By Specialist Writer|24th July 2020|Categories: Gewasproduksie, Nuus|Tags: , , |

Philagro Dierevoeding gereed om Creamino in Suid-Afrika en verder te versprei

Philagro Dierevoeding, 'n afdeling van Philagro Suid-Afrika, staan gereed om Creamino te versprei. Hierdie produk is 'n gevorderde voedingsaanvulling wat reeds wêreldwyd groot indruk onder veeboere maak. Creamino is ontwikkel en word vervaardig deur AlzChem in Duitsland en is 'n voeraanvulling wat vir varke en pluimvee geformuleer word. Dit[...]

By Specialist Writer|29th January 2019|Categories: Nuus|Tags: , , |
0
Go to Top