onkruid
Die bewese troefkaart teen hardnekkige onkruide in mielies
deur Bennie Buys, produkbestuurder: Onkruiddoders, Philagro SA Yamato® 480 SC van Philagro het die afgelope vyf jaar herhaaldelik sy doeltreffendheid in Suid-Afrika getoon met uitsonderlike onkruidbeheer in mielieproduserende gebiede. Dié produk bly steeds ‘n bewese troefkaart in die stryd teen hardnekkige onkruidsoorte in mielielande. Taai en weerstandbiedende gras- en[...]
Dow AgroSciences: Strongarm gee jou ’n blaaskans oor Kersfees
Met selfs min mededinging hang daar ’n swaard oor enige gewas se kop. Buiten die feit dat onkruid feitlik altyd sterk meeding met die gewas en vanaf ontkieming begin om ’n gewas in die nabyheid dood te druk, is dit veral in die eerste paar dae wat ’n plant[...]
Monsanto gee wenke vir bestryding van onkruid na die laat reën
In baie dele van die land het die reën vanjaar saam met planttyd gekom. In sommige dele van die somergewas-produksiegebiede het dit produsente onder druk geplaas om so gou as moontlik binne die optimale plantvensterperiode te plant. Dit het egter addisionele aspekte ten opsigte van onkruidbeheer meegebring wat in[...]