Dow AgroSciences

Dow AgroSciences se Uphold™ klop peste twee keer uit

Tydens krisistye bied die private sektor nou maar eenmaal ’n uitmuntende reddingsboei vir boere. Dow AgroSciences het ook telkemale bewys dat hulle ernstig is oor die voortbestaan van landbou, verstaan hoe om sake te doen en boere terselfdertyd bevoordeel. Hulle het tydens die begin van die jaar se herfskommandowurmuitbreking[...]

By Specialist Writer|30th October 2017|Categories: Crop production|Tags: , |

Dow AgroSciences: Strongarm gee jou ’n blaaskans oor Kersfees

Met selfs min mededinging hang daar ’n swaard oor enige gewas se kop. Buiten die feit dat onkruid feitlik altyd sterk meeding met die gewas en vanaf ontkieming begin om ’n gewas in die nabyheid dood te druk, is dit veral in die eerste paar dae wat ’n plant[...]

By Specialist Writer|21st September 2017|Categories: Crop production|Tags: , , , , , |

DowDuPont se samesmelting het suksesvol plaasgevind

Die samesmelting tussen die twee landboureuse, Dow (in SA bekend as Dow AgroSciences) en DuPont (in SA werksaam as DuPontPioneer) het finaal plaasgevind. Hier volg die volledige nuusvrystelling: DowDuPont™ (NYSE:DWDP) (www.Dow-DuPont.com) has announced the successful completion of the merger of equals between The Dow Chemical Company (“Dow”) and E.I.[...]

By Benine Ackermann|4th September 2017|Categories: News|Tags: , , , , |
0
0
Go to Top