vlieg
Bio-Insectaries SA het die oplossing: Hou jou varke vry van vlieë
Bio-Insectaries South Africa (BISA) wat in 2005 gestig is, het oor die jare bewys dat vlieë effektief en volhoubaar beheer kan word deur die parasitiese wesp Muscidifurax raptor. Maklike vliegbeheer in veebestuur “Ons gebruik die wespe in die kweek- en afrondingsafdeling waar varke tien weke tot twee-en-twintig weke oud[...]
Eksterne parasiete in vee deel 3: Die lastige vlieg en sy maters
՚n Vloek en ՚n plaag. So beskryf Langenhoven die vlieg, en hy was reg: By vee is vlieë meer as net ՚n vlieg in die salf; dit is die oorsaak van verskeie siektes, selfs sterftes en geldelike verliese vir die boer. Skape, bokke en beeste gaan almal gebuk onder[...]
Vlieg, vlieg! Laat die pes vir altyd wyk
Promosie artikel Met die baie reën teel pesdiere, soos vlieë, baie meer as gewoonlik aan en talle mense kla dat hulle oorval word met vlieë. Daar is raad! Jy hoef nie bewapen met n vlieëplak in die huis rond te loop of jou kop teen stink sakke in die[...]