Eksterne parasiete
Eksterne parasiete in vee Deel 4: Listige luise wat klou soos nete
Elke mens se pad kruis iewers met ՚n luis. Dalk begin jou kopvel ook net kriewel as jy die woord lees, maar die grillerige insekte tref diere ook. Van troeteldiere soos honde en katte, tot pluimvee en grootvee, die klein wetters dryf boere en hulle plaasdiere tot raserny. Alle[...]
Eksterne parasiete in vee deel 3: Die lastige vlieg en sy maters
՚n Vloek en ՚n plaag. So beskryf Langenhoven die vlieg, en hy was reg: By vee is vlieë meer as net ՚n vlieg in die salf; dit is die oorsaak van verskeie siektes, selfs sterftes en geldelike verliese vir die boer. Skape, bokke en beeste gaan almal gebuk onder[...]
Eksterne parasiete in vee deel 2: Muggies – klein plaag maak groot skade
Na ՚n goeie reën bui is elke boer dankbaar vir die veld wat ՚n nuwe, groener baadjie aantrek en sappige weiding vir vee bied. Maar daarmee saam maak lastige muggies ook hulle verskyning en teister sowel klein- as grootvee. In Suid-Afrika is daar drie soorte muggies wat kwale veroorsaak[...]
Eksterne parasiete in vee Deel 1: Bosluise – veeboerdery se las
Bosluise hou ՚n gevaar in vir mens en dier en hulle kan die winsgewendheid van jou boerdery ernstig benadeel. Verskeie bosluisspesies kom in Suider Afrika voor, en dit is soms moeilik om elkeen te identifiseer. Die rede hiervoor is omdat ՚n bosluis se voorkoms kan verskil van sy lewensfase[...]