Bosluise
Bosluise al meer weerstandig teen dipmiddels
Bosluise wat op beeste se bloed teer is besig om al meer weerstandig te raak teen dipmiddels, wat dit al moeiliker maak om die parasiete te beheer. “As bosluise nie beheer word nie, sal die verspreiding van weerstandigheid daartoe lei dat vleis- en melkproduksie afneem en boere se inkomste[...]
Eksterne parasiete in vee Deel 1: Bosluise – veeboerdery se las
Bosluise hou ՚n gevaar in vir mens en dier en hulle kan die winsgewendheid van jou boerdery ernstig benadeel. Verskeie bosluisspesies kom in Suider Afrika voor, en dit is soms moeilik om elkeen te identifiseer. Die rede hiervoor is omdat ՚n bosluis se voorkoms kan verskil van sy lewensfase[...]