bytende luise
Eksterne parasiete in vee Deel 4: Listige luise wat klou soos nete
Elke mens se pad kruis iewers met ՚n luis. Dalk begin jou kopvel ook net kriewel as jy die woord lees, maar die grillerige insekte tref diere ook. Van troeteldiere soos honde en katte, tot pluimvee en grootvee, die klein wetters dryf boere en hulle plaasdiere tot raserny. Alle[...]