brande
Weidingsbestuur deel 4: Vuur se invloed op weiding
Suid-Afrika word verdeel in ’n somer- en winterreënseisoen. Die grootste deel van die land kry somerreëns van November tot Maart, terwyl die Wes-Kaap winterreëns van Mei tot Augustus kry. Weens klimaatsverandering, kom daar laer of hoër reënval asook oorstromings of langer droogteperiodes in albei gebiede voor. El Niño en[...]
Droogte in die Suid-Kaap, brande noop ramptoestand
Anton Bredell, Wes-Kaapse minister van Plaaslike Regering, Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning is van plan om die provinsiale kabinet te nader met die versoek om ‘n provinsiale ramp te verklaar gebaseer op die huidige droogte in die Suid-Kaap en die wydverspreide brande wat groot skade aangerig het. Indien die Nasionale Rampbestuursentrum[...]
Krismisbrand in die Sederberge eis 53 ha fynbosveld
‘n Veldbrand wat 53 000 ha unieke fynbos in een van die grootste veldbrande in die geskiedenis van die Cederberggebied afgebrand het, is na 12 dae onder bedwang gebring. Die brand was die ergste sedert veldbrande in Wuppertal in 2019 huise en historiese geboue verwoes het. Anders as in die[...]
Droogte, brande knel Suid-Kaap
Min winterreën in die Suid-Kaap, wat tussen Mosselbaai en Plettenbergbaai as die Tuinroete bekend is, het boere se graanoeste erg geknou. “Ons bid vir nog reën,” se Henry Meyer, leierboer en verteenwoordiger van Agri SA in die distrik. Henry is ‘n suiwel- en graanboer in die Ruiterbosgebied langs die[...]
Meningstuk: Wanneer plase brand
Rampe kan familieboerderye wat geslagte lank al gevestig is, in ’n oogwink vernietig. Haelstorms, droogte, vloede, intense koue en brande kan verwoestende gevolge vir vrugte-, graan- of groente-oeste, of vir vee hê, en veroorsaak dat so ’n boerdery ’n knak en ’n gesin hulle woning, grond en lewensbestaan verloor.[...]