brande
Voorkomingsmaatreëls teen veldbrande nou dringend, sê VL
Vrystaat Landbou (VL) wil graag boere in die provinsie versoek om tydige voorbereiding vir die voorkoming van veldbrande te tref. Volgens Kempen Nel, voorsitter van Vrystaat Landbou (VL) se Natuurlike Hulpbronne komitee, verskaf die Vrystaat-provinsie se goeie grasbedekking brandstof vir veldbrande. Die weertoestande wat tans ondervind word verhoog die[...]
Bos- en brandbeheer: Hier is jou oplossing
Bos- en brandbeheer is maklik en bekostigbaar met Bosvreter se doeltreffende toerusting. Piet Simpson het Bosvreter dertig jaar gelede tot stand gebring en bied vandag nog vir boere die beste oplossing om bosse te beheer en brande te bestry. Bosvreter vervaardig sterk, betroubare toerusting wat maklik en eenvoudig is[...]
Goeie nuus: Agri Frequencies kan boere help om brande te beheer met frekwensies
Veldbrande het die afgelope paar jaar 'n groot probleem geword wat duisende hektare vernietig het. Volgens Agri Frequencies kan veldbrande nou met frekwensies onder beheer gebring word en wegholbrande kan nou gestop word. Brand teenfrekwensies vir vuur is nou ontwikkel deur Agri Frequencies wat die brande se temperatuur verlaag[...]
Noord-Kaap brande onder beheer
deur Tisha Steyn Die brande wat sedert 5 Oktober tussen Kuruman en Daniëlskuil in die Noord-Kaap gewoed het, is so te se onder beheer. Sowat 60 plase wat tussen 130 000 ha beslaan, het in die slag gebly en dit laat ongeveer 13 000 beeste sonder weiding. “Agri Noord-Kaap en die[...]
Vrystaat Landbou (VL) vra publiek se hulp om brande te voorkom
Die droogte is steeds vars in die landboubedryf se geheue, en boere en die totale bedryf gaan nog jare neem om van die effek daarvan te herstel. Miljoene is gespandeer om Vrystaatse boere by te staan met droogtevoer. Landboumaatskappye het hulle harte en beursies oopgemaak, en skenkings gegee asook[...]