ramp
Droogte in die Suid-Kaap, brande noop ramptoestand
Anton Bredell, Wes-Kaapse minister van Plaaslike Regering, Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning is van plan om die provinsiale kabinet te nader met die versoek om ‘n provinsiale ramp te verklaar gebaseer op die huidige droogte in die Suid-Kaap en die wydverspreide brande wat groot skade aangerig het. Indien die Nasionale Rampbestuursentrum[...]