Suid-Kaap

Droogte in die Suid-Kaap, brande noop ramptoestand

Anton Bredell, Wes-Kaapse minister van Plaaslike Regering, Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning is van plan om die provinsiale kabinet te nader met die versoek om ‘n provinsiale ramp te verklaar gebaseer op die huidige droogte in die Suid-Kaap en die wydverspreide brande wat groot skade aangerig het.  Indien die Nasionale Rampbestuursentrum[...]

By Tisha Steyn|20th January 2026|Categories: Nuus|Tags: , , , |

Droogte, brande knel Suid-Kaap

Min winterreën in die Suid-Kaap, wat tussen Mosselbaai en Plettenbergbaai as die Tuinroete bekend is, het boere se graanoeste erg geknou. “Ons bid vir nog reën,” se Henry Meyer, leierboer en verteenwoordiger van Agri SA in die distrik. Henry is ‘n suiwel- en graanboer in die Ruiterbosgebied langs die[...]

By Tisha Steyn|9th October 2025|Categories: Nuus|Tags: , , |

Nat Suid-Kaap kry nog reën

Nog reën in ‘n deurweekte Suid-Kaap het die afgelope naweek amok gemaak toe riviere in vloed laagwaterbrûe in die omgewing van Mosselbaai en George oorstroom het en inwoners van die buitewêreld afgesny het. Motoriste is gewaarsku om nie vol riviere te probeer oorsteek nie. Die reën het Vrydagnag begin[...]

By Tisha Steyn|24th October 2023|Categories: Nuus|Tags: , |

Nuus: Water skep twee wêrelde

deur Tisha Steyn Die Klein-Karoo en Suid-Kaap beleef tans albei “twee wêrelde in een”. So sê Henry Meyer, suiwelen graanboer van Mosselbaai, en Laubscher Coetzee, volstruisboer van Oudtshoorn. Suid-Kaap “Saaiboere soos ek wat koring, kanola en hawer het wat ons wil platsny, stroop en baal, soek nou ՚n bietjie[...]

By Specialist Writer|2nd November 2022|Categories: Artikels, Nuus|Tags: , , , , |
1
Go to Top