melkkopers
Suiwelboere gooi handdoek in
Suiwelboere in die Suid-Kaap en Overberg is raadop met die talle uitdagings wat hulle in die gesig staar en baie van hulle gee boedel oor. Oorlog en droogte elders Henry Meyer van die plaas Pleasant View by Ruitersbos in die Mosselbaaidistrik noem die Rusland-Oekrainekonflik as een van die redes[...]