Klein-Karoo

Nuwe bewarea verbind Klein- en Groot-Karoo

Die Karoo Gateway Bewarea is ‘n nuwe toevoeging tot bewaringsgebiede in die Wes-Kaap, en in besonder in die Klein-Karoo wat die Groot-Karoo by Klaarstroom ontmoet. Tom Barry van CapeNature vertel meer oor wat die bewarea vir die streek en bewaring beteken. Klaarstroom is ‘n piepklein dorpie met ‘n hotelletjie[...]

By Tisha Steyn|29th January 2026|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur|Tags: , , , |

Vye is Lohanri van Kammanassie se passie

Lohanri Boerdery boer met vye op die plaas Sanddrift in die Kammanassie. Lohan Stander is op Robertson gebore en het in George grootgeword. Elseri Marais is op Lichtenburg gebore en getoë en het daarna aan Noordwes Universiteit, toe nog die Potchefstroomse Universiteit, Menslike Hulpbronbestuur studeer en later Honneurs in[...]

By Tisha Steyn|5th May 2025|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , |

Amandels se belofte blom in die Klein-Karoo

Die amandelbedryf in die Klein-Karoo is goed op dreef. Die bedryf, wat dertig, veertig jaar gelede in Montagu begin het, het sedert 2017-2018 lekker toegeneem in die Klein-Karoo, sê George Nel, hoofbestuurder van Origin Cape Farms op Matjiesrivier in die Kangogebied waar die amandelbome in die lente spierwit in[...]

By Tisha Steyn|6th December 2024|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , |
0
Go to Top