Jayden Collier
Tiener (17) bring die plaas tot in die kombuis
Jayden Collier is 17 jaar oud. Hy woon op ‘n plaas in die hartjie van die Klein-Karoo waar hy sy liefde vir landbou en die natuur, sy kreatiwiteit en sy sakevernuf vervleg in ‘n diens aan die gemeenskap van De Rust. Die jong agri-preneur is die eienaar van die[...]