Tuinroete
Bek-en-klouseer: Tuinroete-boere diep bekommerd
“Die uitbreking van bek-en-klouseer het op ‘n ongeleë tyd geslaan,” sê Henry Meyer, melkboer van Mosselbaai en verteenwoordiger van Agri Wes-Kaap in die Suid-Kaap. Net soos die Oos-Kaap word in die Suid-Kaap en veral in die Tuinroete intensief met melkbeeste geboer, maar ook met vleisbeeste, skape bokke en varke.[...]
Tuinroete en Klein-Karoo: Boere hou asem op oor nog reën
Boere in die Suid-Kaap en Klein Karoo is positief oor die plantseisoen wat voorlê. Dit het gereën, die veld is nat en die planters staan gereed. Maar te veel reën kan die plantery in die wiele ry. Een goeie jaar trek nie ‘n streep deur sewe swak jare nie[...]
Varkpes in Tuinroete wek kommer
deur Tisha Steyn Die uitbreking van varkpes (African swine fever) in die Mosselbaaiomgewing in die Suid-Kaap hou gevaar in vir varke in die hele Tuinroete en die res van die land. Volgens 'n mediaverklaring van die Wes-Kaapse Departement van Landbou wat middel-Mei uitgereik is, is varkpes op 19 April[...]
‘n Groen Somerkersfees…
deur Tisha Steyn Boere in die Sentraal-Karoo, Klein-Karoo en Tuinroete jubel oor die reën wat wyd in die gebiede uitgesak het. “Ek het vanoggend met ‘n knop in my keel opgestaan oor die lieflike reen wat ons van gisteraand af kry,” vertel Henry Meyer van die plaas Pleasant View[...]