Sentraal-Karoo
‘n Groen Somerkersfees…
deur Tisha Steyn Boere in die Sentraal-Karoo, Klein-Karoo en Tuinroete jubel oor die reën wat wyd in die gebiede uitgesak het. “Ek het vanoggend met ‘n knop in my keel opgestaan oor die lieflike reen wat ons van gisteraand af kry,” vertel Henry Meyer van die plaas Pleasant View[...]
Satansbos: Strenger beheer is nodig
Satansbos is familie van tamaties, aartappels en eiervrug en die blomme lyk naastenby dieselfde. ՚n Toenemende bedreiging vir gesaaides en weiding is Satansbos (Solanium elaeagnifolium, Engels: silverleaf nightshade). Satansbos het waarskynlik reeds in 1905 saam met voer uit Mexiko na Suid-Afrika gekom. Dit het sedertdien landwyd versprei waar dit[...]