African swine fever) in die Mosselbaaiomgewing in die Suid-Kaap
Varkpes in Tuinroete wek kommer
deur Tisha Steyn Die uitbreking van varkpes (African swine fever) in die Mosselbaaiomgewing in die Suid-Kaap hou gevaar in vir varke in die hele Tuinroete en die res van die land. Volgens 'n mediaverklaring van die Wes-Kaapse Departement van Landbou wat middel-Mei uitgereik is, is varkpes op 19 April[...]