vye
Vye is Lohanri van Kammanassie se passie
Lohanri Boerdery boer met vye op die plaas Sanddrift in die Kammanassie. Lohan Stander is op Robertson gebore en het in George grootgeword. Elseri Marais is op Lichtenburg gebore en getoë en het daarna aan Noordwes Universiteit, toe nog die Potchefstroomse Universiteit, Menslike Hulpbronbestuur studeer en later Honneurs in[...]