weiding

Baanbreker-biohoutskoolprojek ontwikkel vir herstel van weiding in Noord-Kaap

Danksy ’n baanbreker-biohoutskoolinisiatief (“biochar”) van Terraligna —’n filiaal van die privaat beleggingsnetwerk Kickstart Capital, kan boere in die dor Hantam-streek van die Noord-Kaap moontlik binnekort voordeel trek uit die herstel van gedegradeerde weidingsgrond en grondwater. Die naam “Terraligna”, verduidelik Rian Genis, die besturende direkteur van Kickstart Capital, is die[...]

By Spesialisskrywer|10th September 2025|Categories: Nuus|Tags: , , |

Jou diere sal bly wees: BRAZGrass bied die boer volhoubare weiding

Wanneer 'n mens praat van volhoubare weidingstelsels en goeie gehalte grassaad wat vir Suid-Afrikaanse toestande aangepas is, is daar een naam wat uitstaan: Onder die bekwame leiding van Gielie Niewoudt het BRAZGrass homself gevestig as 'n betroubare verskaffer van tropiese en subtropiese grassaad wat 'n verskil maak in boere[...]

By Jaco Cilliers|26th May 2025|Categories: Gewasproduksie, Vee en Wild, Voeding|Tags: , , , |

Rooivleisboer is nie vir sissies nie! RPO Gauteng deel hoe, wat en waar.

“Ek het ’n grappie op ChatGPT gesoek oor rooivleis, maar ek kon nie een kry nie. Rooivleis is ’n ernstige saak.” Só sê Willie Clack, van Unisa Departement van Penologie, by die onlangse RPO Gauteng-kongres. Die Rooivleisprodusente-organisasie verseker die beskerming en bevordering van die belange van kommersiële rooivleisprodusente binne[...]

By Ashleigh Schubert|23rd April 2024|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , , , , |

BRAZGrass: Weiding is wins

Weiding maak of breek ՚n boerdery. Goeie weiding kan die verskil beteken tussen ՚n suksesvolle jaar vir die boer, of ՚n jaar waarin die bankbestuurder weer om genade gesmeek moet word. Gielie Nieuwoudt, besturende direkteur van BRAZGrass, was die heel eerste persoon wat proewe op die NAMPO-perseel aangeplant het.[...]

By Bianca Pretorius|10th June 2022|Categories: Artikels, Voerproduksie en -hantering|Tags: , , , |
0
Go to Top