grasse

WEIDINGSBESTUUR DEEL 3: Die rol van mikrobes in veldherstel

Daar word gesê dat ’n veeboer eintlik ’n grasboer is, wat korrek is, maar eintlik boer hy met sy grond. Gras en ander plante wat in ’n kamp voorkom, is ’n direkte uitvloeisel van die grondgesondheid. Wanneer ’n veld begin agteruitgaan, kyk boere dikwels na reënval, weidingdruk of grondtipe[...]

By Tisha Steyn|21st April 2026|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , , |

Grasse van Suid-Afrika deel 10: Pluime

Sandkweek (Schmidtia pappophoroides) Sandkweek kom voor in gebiede soos droë grasveld en bosveld. Dit groei in leem- en sandgrond wat klipperig is. Hierdie smaaklike gras het gemiddelde blaarproduksie. Dit is ՚n gras wat baie goed dien as weiding en is droogtebestand. Hoe ken ek dit uit? • Struikagtige groeivorm[...]

By Ashleigh Venter|31st October 2024|Categories: Artikels, Vee en Wild, Voeding|Tags: , , |
0
Go to Top