pluime
Grasse van Suid-Afrika deel 13: Pluime
Bosluisgras (Eragrostis echinochloidea) Bosluisgras groei in versteurde grond, dikwels rondom panne. Terwyl die blare vars en groen is, word dit goed benut vir weiding, maar die blaarproduksie is laag en dit het ’n gemiddelde smaaklikheid. Hoe ken ek dit uit? • Blompakkies is dig teenmekaar • Knope is pers[...]
Grasse van Suid-Afrika deel 12: Pluime
Witbuffelgras (Panicum maximum) Hierdie gras groei graag in die skadu onder bome en struike. Dit verkies om in vrugbare grond te groei. Dit is die waardevolste weidingsgras in sy gebied, aangesien dit smaaklik is met ‘n baie hoë produksie. Voëls is lief vir die blompakkies. Hoe ken ek dit[...]
Grasse van Suid-Afrika deel 11: Pluime
Harige pluimgras (Eragrostis trichophora) Harige pluimgras groei in versteurde grond. Dit het swak blaarproduksie en is ’n swak weigras. In droë dele word dit egter goed benut, omdat dit nie onsmaaklik is nie. Hoe ken ek dit uit? • Blompakkies is klein en grys • Onderste knope is knievormig[...]
Grasse van Suid-Afrika deel 10: Pluime
Sandkweek (Schmidtia pappophoroides) Sandkweek kom voor in gebiede soos droë grasveld en bosveld. Dit groei in leem- en sandgrond wat klipperig is. Hierdie smaaklike gras het gemiddelde blaarproduksie. Dit is ՚n gras wat baie goed dien as weiding en is droogtebestand. Hoe ken ek dit uit? • Struikagtige groeivorm[...]
Grasse van Suid-Afrika deel 9: Pluime
Vaalsteekgras (Aristida canscens) Hierdie tipe gras kom voor in droë grasvelde en bosveldgebiede. Dit is lief vir versteurde grond, soos waar erosie prominent is. Dit groei gereeld in harde en klipperige grond. Omdat hierdie gras hard en onsmaaklik is, is dit swak weiding. Hoe ken ek dit uit? Droë[...]