grasse van SA

Grasse van Suid-Afrika deel 5: Onvertakte bloeiwyses

In die vorige twee gedeeltes van hierdie reeks het ons gekyk na grasse met vals pluime. Daar is egter verskeie ander bloeiwyses wat ook in grasse voorkom. In deel vyf van die reeks fokus ons op onvertakte bloeiwyses. Haasgras (Oropetium capense) As jy grond het met swak dreinering, rotse,[...]

Grasse van Suid-Afrika deel 3: Vals pluime

Grasse het verskillende bloeiwyses. Die bloeiwyses verander volgens hulle ouderdom, daarom is dit die beste om grasse te probeer identifiseer tydens blomfase. Dit is wanneer die meeldrade en stempels sigbaar is. In deel drie van die grasse-reeks word grasse wat in die kategorie van vals pluime val, van nader[...]

By Ashleigh Schubert|11th April 2024|Categories: Artikels, Vee en Wild, Voeding|Tags: , , |

Grasse van Suid-Afrika deel 2: Veldbestuur, veldbrand, plantopvolging, soet- en suurveld en veldherwinning

Gras is goeie aanduiders van veldtoestand. Dit is vanselfsprekend dat gras ՚n belangrike rol in veldbestuur speel. Dit word ook gebruik om weidingskapasiteit en ekologiese status te bepaal, aangesien die weidingswaarde van verskillende grassoorte verskil. Weidingskapasiteit is die aantal grasvreters wat op ՚n stuk veld kan wei sonder dat[...]

By Ashleigh Schubert|7th March 2024|Categories: Artikels, Vee en Wild, Voeding|Tags: , , , |
0
Go to Top