Voeding
Van proteïen tot fosfaat: Bou ’n beter lek met Feedtek se Ecovite-reeks
Goeie dierevoeding begin nie noodwendig by méér voer nie, maar eerder by die regte voedingstowwe op die regte tyd. Veldtoestande, die gehalte van beskikbare weiding en die dier se produksiefase bepaal watter aanvullings nodig is, en daarom speel die samestelling van ’n lek ’n belangrike rol in ’n doeltreffende[...]
Yara Animal Nutrition stel twee nuwe opwindende produkte bekend: Selmix 100 & Lotmix 85
Met insetkoste wat voortdurend styg, soek boere toenemend na koste-effektiewe en praktiese voedingsoplossings vir hul diere. Daarom stel Yara Animal Nutrition Selfmix 100 en Lotmix 85 bekend wat die meng van lekke en voerkraalmengsels vergemaklik. Selfmix 100 Selfmix 100 is ’n mineraal- en proteïenkonsentraat wat gebruik kan word om[...]
YARA Animal Nutrition fokus op gehalte en nuwe oplossings by NAMPO 2026
By vanjaar se NAMPO Oesdag het YARA Animal Nutrition hul fokus op gehaltedierevoeding en volhoubare produksie beklemtoon. Die span het verduidelik hoe hul produkte ontwikkel word om boere te help om gesonder diere aan te hou en verbeterde produksieresultate te bereik. YARA Animal Nutrition ontwikkel voeroplossings wat aangepas is[...]
40 Jaar se visie en voerkrag – Die nalatenskap van Oranjeriviervoere
Die nalatenskap van Oranjeriviervoere (ORV) is ’n verhaal van kennis en ervaring, van twee broers wat selfgeproduseerde lusern en mielies langs die Oranjerivier as veevoer wou benut. Meer as 40 jaar later is ORV een van die suksesvolste voermaatskappye in Suid-Afrika en ’n voorloper wat betref tegnologie en dataversameling.[...]
Yara en Oranjeriviervoere: ’n Venootskap wat werk
Die verhaal van Oranjeriviervoere (ORV) is een van harde werk en deursettingsvermoë. Wat in 1982 as ’n klein voeraanleg deur die Botha-broers begin het, is vandag een van die grootste voersmaatskappye in Suid-Afrika. Vir die afgelope nege jaar speel Yara Animal Nutrition (Yara AN) ook ’n belangrike rol in[...]