ORV

Innoveer of stagneer: ORV se Skaapboeredag wys die pad vorentoe

Net buite Prieska staan Oranjeriviervoere (ORV) se voeraanleg. So indrukwekkend as wat dit is, is dit ook die getuienis van die Botha-familie se harde werk en hul strewe om vir hul kliënte die beste produkte te lewer. Elke twee jaar bied Oranjeriviervoere hul Skaapboeredag aan. Die dag bring boere[...]

Yara en Oranjeriviervoere: ’n Venootskap wat werk

Die verhaal van Oranjeriviervoere (ORV) is een van harde werk en deursettingsvermoë. Wat in 1982 as ’n klein voeraanleg deur die Botha-broers begin het, is vandag een van die grootste voersmaatskappye in Suid-Afrika. Vir die afgelope nege jaar speel Yara Animal Nutrition (Yara AN) ook ’n belangrike rol in[...]

By Natasha Pretorius|4th November 2025|Categories: Artikels, Vee en Wild, Voeding|Tags: , , , |
0
Go to Top