Skaap Boeredag
Het jy al jou plek bespreek vir ORV se Skaap Boeredag?
Moet dit nie misloop nie – 6 Mei in Prieska! Die dag begin met ’n insiggewende paneelbespreking en daarna kan jy die klaskamers besoek waar jy die geleentheid gaan kry om rolspelers te ontmoet soos: * Dawie Maree (FNB landbou) * Jannie Putter (sportsielkundige) * Dr. Buks Olivier en[...]